| Badge Boy verkoop lapelwapentjies
waarmee 'n skool sy eie embleem vertoon. Knopies vir sport, spanbou en ander geleenthede
is alreeds verskaf aan verskeie skole soos die Hoėrskool Overberg,
Hoėrskool Tygerberg, Paarl Girls High
School, Hoėrskool
Stellenberg en Hoėrskool Swellendam. Knopies en wapentjies is ook
voorsien aan organisasies soos kunsskole, kore, leserskringe of
ander sosiale groepe.
|