Badge Boy: For excellent badges, pins, nametags and buttons

 Map Werfkaart Home*Tuis Up*Op Gebeure Produkte Pryse Navrae Kontak

Updated: July 2, 2009 ** Opgedateer: 2 Julie 2009

Gratis Advertensies ** Free Ads

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

English

 

 Pryse vir die Badge Boy Knopies

Badge Boy vir lapelwapentjies, naamplaatjies of knopies (pienk pet met knopies)

Die pryse vir ons knopies of lapelwapentjies is baie billik. Alle wapentjies is rond, 37mm en met 'n goed passende speldjie agter. Verskepingskostes is nie by die pryse ingesluit nie. Skakel ons om die heel nuutste verskepingskostes te verneem.

Pryse vir Badge Boy lapelwapentjies

Alle pryse word in Suid-Afrikaanse Rand aangedui. Vir omskakelings na ander geldeenhede, sien www.oanda.com.

Enkel aankope:

  • Vir 'n enkel knopie of lapelwapentjie= R6

Grootmaat aankope

  • Vir meer as 50 wapentjies =R5 per knopie
  • Vir meer as 100 wapentjies = R4 per knopie

Ons stuur die lapelwapentjie(s) per pos of koerier. Elke wapentjie is verpak in 'n klein plastieksakkie.

Kontak ons met u kommentaar, spesifikasies of bestelling.

 

 

 

Home*Tuis
Up*Op
Gebeure
Produkte
Pryse
Navrae
Kontak

SitemapWerfkaartHome*TuisUp*OpGebeureProduktePryseNavraeKontak

ADSA Gratis Advertensies (Blou Macaw) * ADSA Free Ads (Blue Macaw)


ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

Free Ads
Gratis Advertensies

 ARK Web Design © 2009
ARK Webontwerp © 2009

ADSA Gratis Advertensies (Engeltjie bid) * ADSA Free Ads (Angel Praying)

 

Bybel vir Aflaai
Download Bible