Badge Boy: For excellent badges, pins, nametags and buttons

 Map Werfkaart Home*Tuis Up*Op Gebeure Produkte Pryse Navrae Kontak

Updated: July 2, 2009 ** Opgedateer: 2 Julie 2009

Gratis Advertensies ** Free Ads

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

English

 
 

 

 

Badge Boy Gebeure

Badge Boy: Visit the fair

Miskien wil jy ons stalletjie besoek as ons die Badge Boy-ware uitstal. Ons is op gereelde basis teenwoordig by skoue, kermisse, feeste en ander soortgelyke byeenkomste in ons omgewing.

Die Kersmark (Stellenberg Kersmark) vind gewoonlik aan die einde van die jaar plaas. Ons is reeds besig met voorbereidings daarvoor. Datums en ander inligting van markte, feeste en kermisse sal gepubliseer word, sodra dit beskikbaar is.

Hou ons kalender dop vir opkomende gebeure.

Plekke en datums

Badge Boy gaan die volgende geleenthede in die komende maande bywoon:


Kliek duimnael vir 'n groter weergawe

Stellenberg Feesmark - N G Kerk Stellenberg, h.v Mountain View-rylaan en Edelweissweg Stellenberg.

Feesmark

Datums:
21 Oktober tot
7 November 2009

   
  • Craft X-Po - N.G. Kerk Bellville-Wes,
    8ste laan Boston.

Craft X-Po

Datums:
22 Oktober tot
7 November 2009

 

 


Kliek duimnael vir 'n groter weergawe

Die Kaapse Kersmark word gehou deur die   Gereformeerde Kerk te Seepunt. Plek: Stadsaal h/v Drie Ankerbaai en Hoofweg, Seepunt.

Kaapse Kersmark

Datums:
24 November tot
5 Desember 2009

 

 

 

Home*Tuis
Up*Op
Gebeure
Produkte
Pryse
Navrae
Kontak

SitemapWerfkaartHome*TuisUp*OpGebeureProduktePryseNavraeKontak

ADSA Gratis Advertensies (Blou Macaw) * ADSA Free Ads (Blue Macaw)


ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

Free Ads
Gratis Advertensies

 ARK Web Design © 2009
ARK Webontwerp © 2009

ADSA Gratis Advertensies (Engeltjie bid) * ADSA Free Ads (Angel Praying)

 

Bybel vir Aflaai
Download Bible